This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27711

Similar products

Die Boere-oorlog - Thomas Pakenham
Secondhand
R145.00
Die Ander Oorlog - Kruger
Secondhand
R145.00
Spieelbeeld Oorlog, 1899-1902
Secondhand
R80.00
Ons Oorlog - Klaas Steytler
New
R230.00
Tannie Pompie se oorlog - Lamprecht
Sold

Tannie Pompie se oorlog - Lamprecht

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
284030203

2015 eerste uitgawe sagteband in mooi toestand. Heelwat foto's binne. R50 posgeld in SA. SWA, Suidwes-Afrika.

In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio's ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed.

Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Swapo-insurgente het die land jaarliks deur die gebied binnegesypel om sagte teikens aan te val.

Deon Lamprecht herskep die gebeure om 'n Swapo-hinderlaag in die gebied met 'n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp. Hy beskryf dit vanuit die perspektief van kommandant Roland de Vries, bevelvoerder van 61 Meg, die burgerlike vrywilligers en tannie Pompie, wie se man en skoonseun in die hinderlaag was.

'n Spannende en diep menslike storie wat wys daar is geen wenners in 'n oorlog nie.

Recently viewed

2010 Attakus - Goscinny and Uderzo - Limited Edition Asterix Solid Mini Bust 15cm - 1071/3500 units
Secondhand
R1,850.00
65% OFF
Pet supplies color Gary size 70cmx 45cm 27.55inx 17.71in
New
R623.00 R1,763.00