Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar tweede kookboek. In Tannie Poppie kook weer deel ons gewildste kos-ouma haar gunsteling versamelresepte met ons. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender brode smaaklike poedings lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Staatmakerresepte vir beginners sowel as ervare kokke.
TITLE: Tannie Poppie kook weer
AUTHOR: Poppie Coetzer
SKU: 9780798171380
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 224
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 200 mm x 270 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr