Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tant Alie van Transvaal - Dagboek van Alie Badenhorst
Oorspronklik in Nederlands deur Emily Hobhouse vertaal in Afrikaans deur die bekende MER (M E Rothmann)
Ons Geskiedenis Serie, hardeband ongeveer A5 formaat, 376pp.
Eerste uitgawe 1939
Voorste binneblad het inskrywing sien foto. Andersins in baie goeie toestand- baie skaars eerste uitgawe en in puik toestand.
'n Boek vir die ernstige Africana versamelaar.
Verskeping is R35 (versekerde pos) binne SA. Betaling per EFT of boek kan in Pretoria afgehaal word na die veiling.