Tant Miem Fischer se KAMPDAFBOEK Mei1901- Augustus 1902
Secondhand
1 was available
R10.00
minimum increment
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tant Miem se Kampdagboek Mei 1901 - Augustus 1902 - Tafeberg -1964 - 142pp - Hardebnd in goeie toestand - Intern: deel van Pieter W. Grobbelaar se boekery: geteken en gedateer: 1969, 'n mooi skoon en stewig gebinde kopie.
Posgeld en verpakking R25.00
Hierdie besondere titel het in 1964 na die outeur, Maria Adriana (Miem) Fischer, se dood by Tafelberg-Uitgewers.Miem Fischer se kampdagboek het ook gedien as een van die bronne vir J.E.H. Grobler se publikasie The war reporter: The Anglo-Boer War through the eyes of the burghers (2004), gebaseer op individuele artikels wat tydens die honderdjarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog in Beeld verskyn het.
(Dit is wel interessant om daarop te let dat die meerderheid getuieverslae oor die Anglo-Boereoorlog egter al vroeër in die twintigste eeu gepubliseer is, met hernieude aandag in die 1930’s en 1940’s, waarskynlik om die nasionalistiese vlamme in daardie era aan te blaas.’n Mens sou dus kon wonder oor juis 1964 as publikasiedatum, en in watter mate dit ook kon dien as ondersteuning vir die nuwe republiek.)