Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tant Miem Fischer se Kampdagboek uit die Anglo Boereoorlog (Tweede Vryheidsoorlog).
Bespreek die Hoeveld/Ermelo omgewing.
Mei 1901 tot Aug 1902.
Tafelberg Uitgewers 1964, Eerste Afrikaanse Uitgawe.
Boek in baie goeie toestand maar boonste hoekies effense skade (klein stampmerkies).
Vorige eienaar (E. Vlok) se naam in drukskrif in boek op twee plekke- dit was glo Adriaan Vlok se vrou volgens 'n boekhandelaar in Pretoria.
(Ek weet nie of hierdie stelling waar is nie en het dit nie nagespeur nie.)
Versending is R30 in Suid Afrika of kan afgehaal word te Pretoria.
Betaling per EFT of kontant as self afgehaal te Pretoria.