Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Posgeld: Postnet OF Paxi - koper besonderhede te voorsien.
Hierdie is 'n Australiese herdruk van die Tanzana fotoverhaal wat deur Legioen Publikasies (LP) uitgegee was. A4 grootte boek.
Die rol van Tanzana word deur Linda Collett, Mej Suid-Afrika van 1969, vertolk.
TOESTAND VAN BOEK SOOS OP FOTOS - VRA GERUS INDIEN ONSEKER.