Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Indien u die eerste 12 Tarzan boeke soos deur Olympos uitgegee besit, kan u hiermee die laaste 12 boeke bekom om u versameling volledig te maak.
“This is an exciting time for our company,” says Jim Sullos, President of ERB, Inc. “Historically, Tarzan has always been a character that represents courage and honor throughout all cultures. This new publishing venture will introduce Burroughs’ vision to a new segment in our global fan community.”
Al 12 boeke word saam verpak en gekoerier vir R200.
Boeke in hierdie bestelling:
Tarzan in die hart van die aarde
Tarzan die onoorwinlike
Tarzan triomfeer
Tarzan en die stad van goud
Tarzan en die leeuman
Tarzan en die luiperdmanne
Tarzan se soektog
Tarzan en die verbode stad
Tarzan die Magtige
Tarzan en die vreemdelegioen
Tarzan en die mal man
Tarzan en die skipbreukelinge