Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Tarzan reeks in gedurende die laat 1940's en vroee 1950's deur Afrikaanse Pers Boekhandel uitgegee. Hierdie boeke is gesog onder versamelaars, maar die oorspronklike skutblaaie het dikwels deur die jare verlore gegaan. Ek het vir al 20 boeke in die reeks 'n reeks skutblaaie ontwerp, wat die plek kan inneem van die oorspronklike skutblad. Die skutblad word met kontakplastiek oorgetrek om dit langer te laat hou. Die prys sluit nie die oorspronklike boek in nie, en is slegs vir die voorbereiding van die buiteblad. Trouens, elke een word op aanvraag gedruk, so laat asseblief 'n paar dae toe vir die afhandeling daarvan. Kontak my gerus indien u enige vrae het.