Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tarzan is terug in Afrikaans.
Vir die eerste keer ooit word al 24 boeke uitgegee met die amptelike goedkeuring van Edgar Rice Burroughs Inc.
Tarzan die magtige is boek 21 in die reeks.
Hierdie is die eerste sagteband-uitgawe van hierdie boek in Afrikaans.
Posgeld vir 1-4 boeke is R60.