Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
volumes 1-12 , almal sagteband, datum van druk 1983 -1985, al die sagtebande het enkele klein merkies aan en volume 1 se sagteband kom gevou voor, almal se teks is skoon en die binding goed,bladsye 171/172 van volume 12 het n vlek, enkele ligte vlekkies in ander boeke, sal toestand beskryf as goed vir ouderdom, versending R40 in RSA- GEEN oorsese versending