Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tarzan is terug in Afrikaans.
Vir die eerste keer ooit word al 24 boeke uitgegee met die amptelike goedkeuring van Edgar Rice Burroughs Inc.
Tarzan en die vreemdelegioen is boek 23 in die reeks.
Hierdie is die eerste uitgawe ooit van hierdie boek in Afrikaans.
Boek 24 sal middel Maart 2018 beskikbaar wees.
Posgeld vir 1-4 boeke is R60.