This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Theron Books2214

Similar products

Tarzan die verskriklike - Burroughs
Secondhand
R70.00
Tarzan En Die Stad Van Goud - Edgar Rice Burroughs 1948
Secondhand
R400.00
Tarzan Keer Terug -- Edgar Rice Burroughs
Secondhand
R250.00
TARZAN DIE VERSKRIKLIKE- Edgar Rice Burroughs - OLYMPOS
Secondhand
R60.00
Tarzan Keer Terug - Edgar Rice Burroughs
Sold

Tarzan Keer Terug - Edgar Rice Burroughs

Secondhand 1 was available
R189.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
V545
Bob Shop ID
642510737

Toestand: Baie goed. Klein kolletjie skade waar prysplakkertjie afgetrek is aan die agterkant van stofomslag. Een naam. Verder skoon, netjies en stewig.
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 212
Uitgegee: 1976 (Perskor)
ISBN: 062801113X

**Perskor se Eerste Uitgawe 1976**

ln hierdie volume kan die leser opnuut meeleef met die avonture van die Koning van die Ape. Die skrywer se doek is wyd. Ons volg die Aapman in sy aksievolle loopbaan as ledige Franse heer, geheime agent, koning van n barbaarse inboorlingstam, leier van die groot bulape en skrik van die verlore stad van Opar. Internasionale komplotte en woeste veldslae en tweegevegte hou die aandag soos min ander boeke kan; maar daar is ook die teder oomblikke wanneer n fyn liefdesverhouding tot rypheid ontwikkel.

Aksie is volop: spioene, boewe, Arabiese struikrowers, slawehandelaars, die wilde diere van die woud, die skrikwekkende aapmense van Opar - niemand ontkom aan Tarzan se magtige spiere en geregtigheidsin nie. En aan intrige ont-breek dit ook nie: die vele drade wat die aksie aanmekaar bind, word op drie kontinente geweef.

Ja, die legendariese skepping van Edgar Rice-Burroughs is weer hier om sy duisende bewonderaars terug te voer na die land van die groot ape. En vir diegene wat die Koning van die Ape alleen uit strokiesprente ken, sal die kennismaking met die Aapman in sy oorspronkiike gedaante n onvergeetlike ervaring wees.

Recently viewed

See more
Just Serviced LEICA IIIf 35mm classic film camera prime Leitz Elmar 3.5 f=5cm
Secondhand
R25,881.50
Romance of Empire - South Africa - Ian D Colvin - Hardcover
Secondhand
R680.00
Car Headlight Xenon Bulb for Lexus Toyota 90981-20029 90981-20013
New
R392.00
For Samsung Galaxy Watch 3 45mm Round Hole Line Leather Watch Band(Blue Leather Line Orange Point)
New
R289.15