| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

HIer word die hele reeks van 20 boeke saam te koop aangebied. Slegs 'n paar van die boeke het kleurkopiee van die oorspronklike omslae soos uitgegee deur Afrikaanse Pers, maar ek kan my selfgemaakte omslae soos hierbo insluit vir 'n opsionele ekstra R400. Posgeld sal so ekonomies as moontlik wees vir 20 verpakte boeke. 'n Spoornommer sal verskaf word. Kontak my gerus indien u enige vrae het.