Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Cecilia Nortje
Formaat: Klein Sagteband
Toestand: Baie Goed
Romanza
Joshua is sy naam. Meneer Beterweet. Die irriterende stem wat Tatiana gedurig in haar radio-inbelprogram kritiseer, op die vingers tik, beledig. Voor al haar luisteraars.
Hy't dit oor haar taalgebruik, haar musieksmaak, haar kennis van rugby. En eindelik ook haar kleresmaak toe sy die groot pyn eindelik per ongeluk ontmoet.