Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Cecilia Nortje
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Joshua is sy naam. Meneer Beterweet. Die irriterende stem wat Tatiana gedurig in haar radio-inbelprogram kritiseer, op die vingers tik, beledig. Voor al haar luisteraars.
Hy't dit oor haar taalgebruik, haar musieksmaak, haar kennis van rugby. En eindelik ook haar kleresmaak toe sy die groot pyn eindelik per ongeluk ontmoet.
Dat hy 'n groot aanhanger van haar kunstenaartante is, het sy nie geweet nie. Ook nie verwag day hy gedurig net daar sal wees nie. Oral.
Met sy opgetrekte wenkbroue, die effense afkeer om die mondhoeke, die altyd beter weet. Maar die fossiel het sy ook in der ewigheid nie in so mooie lyf verwag nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.