Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Marie Pentz - Jacques Loots - Dulsie van den Bergh - Hennie Smit - Chris van Niekerk - Pierre de Charmoy - Bles Bridges
'n Lagmyn ontplof as twee van Suid-Afrika se gewildste sterre, Marie Pentz en Jacques Loots (by miljoene bekend as Mietie en Genis in TV se Koöperasiestories) besluit om hulle eie tuiswag te stig. Koes terroriste - hier kom die wenspan en hulle word boonop ondersteun deur sulke "gevaarlike" karakters soos Hennie Smit, Chris van Niekerk en Dulsie van den Bergh. En dan is daar boonop die hartesteler Pierre de Charmoy wat die kat in die donker probeer knyp met pragtige Elsa Fourie. Bles Bridges sing die temaliedjie van Tawwe Tienies. Hier is lag uit die hoogste rakke.