Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die vreeslose seerower Kaptein Skarminkel se geliefde Teddie val tydens 'n woeste seegeveg oorboord. Kaptein Skarminkel moet die hulp van dapper kabouters en feetjies inspan om sy beertjie te gaan red. Is hulle mans genoeg vir die wrede Mensvreter wat alle verlore beertjies gevange hou...?
TITLE: Teddie oorboord!
AUTHOR: John Alfred Rowe
SKU: 9781920134433
PUBLISHER: Fantasi Books (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 30/04/2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 215 mm x 287 mm x 15 mm
WEIGHT: 340 gr