This auction has been won.
View other items offered by studio211000
Leading
antjiesomers125 1 × R210.00
9 Sep 22:57
Runners-up
Pickle Bearies2069 1 × R200.00
9 Sep 18:37
s_charmaine3721 1 × R120.00
9 Sep 18:31
Hannyp1030 1 × R80.00
9 Sep 07:28

Similar products

AC -Day-To-Day Planner Stamp
R188.26
Rcs Rotary Cutting Machine Blades
R258.70
BURDA 5049 JACKET TOP & CULOTTES SIZE 10-20 - COMPLETE-UNCUT-F/FOLDED
R25.00
Scrapbook Paper Pad - Saddlers Park - 6 x 6 inch - 36 sheets
R159.00
TEDDIEBEER GOETERS!!!
Sold

TEDDIEBEER GOETERS!!!

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 1 business day. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
15240639

Teddiebeer "goeters" !!!

Ek het 'n houer vol benodighede vir die maak van teddiebeertjies.  Daar is, onder andere, skroewe, moere en boute vir die teddies se gewrigte;  daar is ook verskillende soorte en groottes ogies - die vaswerk-tipe asook drukkertjie-soort;  'n Rol swart hekelgaring wat gebruik word vir die borduur van die neusie en mondjie, asook om die vaswerk-tipe ogies mee vas te trek vanaf agter die kop van die beertjie.

Teddie patrone is ook hierby ingesluit.  Daar is werklik die allerdierbaarste teddies se patrone.  'n Spesiale soort skêr word ook ingesluit vir die fyn snywerk, om tussen die lang hare van die "furry" materiale in te vroetel sodat die hare nie in een slag saam met die lap se basis gesny word nie.

Daar word 2 stukkies "furry" materiaal ingesluit, genoeg om uit elk 'n volledige teddie te kan sny.  Daar is ook 4 stukkies suede-materiaal by, van verskillende skakerings van bruin, om vir poot-sooltjies te gebruik.

3 Moersleutels (alhoewel net 2 op die foto onder), van verskillende groottes, vir die vasdraai van die moertjies by die "joints" (gewriggies).

Daar is ook 'n paar "splitpins" ingesluit vir die vashegting van die kop aan die lyfie.

'n Klein skroewedraaiertjie vir vasdraai van skroewe, met kort handvatseltjie om makliker in te kom in moeilike holtetjies voordat die arms, bene en lyfie styfgestop word.

Daar is ook 2 groterige stukkies (elkeen genoeg vir maklik 2 teddies), lieflike, fluweelsagte, korthaar materiaal vir minder harige teddiebeertjies.

Al my patrone is nog soos ek dit versamel het, baie daarvan nog nie eens uitgeknip nie, meeste met instruksies vir die maak van die beertjies.

Teddiebeer-makery is voorwaar 'n bevredigende stokperdjie.  Elke nuwe klein beertjie is 'n skepping op sy/haar eie.  Met 'n naam, kleertjies aan en 'n ereplekkie word jou handewerk 'n trotse simbool van wat vermag kan word met lap en garing ... en natuurlik 'n paar moere, boute en skroewe!

Die plastiek korreltjies wat meestal gebruik word om die lyfies mee te stop, wat gewig daaraan gee sodat beertjie mooi kan sit, is op aanvraag by my beskikbaar, maar dis egter apart van hierdie item.  Doen asseblief navraag ("ask the seller a question") as u daarvan addissioneel ingesluit wil hê by hierdie item.

Ek lys die item as tweedehands, maar hierdie goed is bymekaargemaak en nooit gebruik nie ... dus eintlik nog splinternuut! 


Posgeld en verpakking:  R45.00 met tracking nommer.

BETAAL ASSEBLIEF BINNE 24 UUR NA SLUITING VAN VEILING.  GEBRUIK U BIDORBUY GEBRUIKERSNAAM AS VERWYSING.

Om na al my ander gelyste items te kyk, kliek HIER.

Recently viewed

See more
XBOX ONE - Metal Gear Solid V: The Definitive Experience
R189.00
1Pc Black For iPhone 8 Plus Moroccan Design Phone Case
R101.00 No bids
Samsung S8 Back Camera Glass Replacement
R150.00
9% OFF
TEKNOSA FRONT LEFT LOWER CONTROL ARM For AUDI Q5 3.0 TDI (CDUD)(24V 180KW) 12-17
R1,699.00 R1,869.00

Customer ratings: 1 ratings

very nice seller to deal with
19 Sep 2009