Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
30 self-korrigerende ineensluitende tweestuk legkaarte vir kinders vanaf 6 jaar. Op die een stuk van die legkaart is bv 'n prentjie van glimlaggende kinders met die woord GELUKKIG daarby, en op die ander deel van die legkaart is 'n prentjie van ongelukkige kinders en die woord TREURIG daarby.