Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Temmers van die Noordweste 1833-1876
Die eerste deel van Elizabeth Vermeulen se klassieke trilogie oor die ontberinge van die blanke pioniers wat die Suid-Afrikaanse binneland makgemaak het. Frans van Louwenstein trek met sy bruid Anna die onbekende en wilde binneland in ...
"Waar geen waspoor nog ooit 'n weg deur die groot, ongetemde wildernis van die Noordweste gebaan het, waar selfs die voete van 'n blanke nog nooit 'n spoor gelaat het nie, kom stadig, skommelend en skokkend, al na gelang van die oppervlakte, die twee waens van 'n voortrekker ..."
In 1961 uitgegee deur die Nasionale Boekhandel Beperk, Kaapstad, Bloemfontein, Johannesburg. Vyftiende druk. Die eerste uitgawe is in 1941 gepubliseer.
Toestand: Goed.