Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
book is not in the best condition
Hierdie woestyn reeks verhale speel af tussen die jare 1880 - 1890, in die omgewing van Kuruman, Kimberley, Barkly-Wes en Winsorton. Dit was jare waar die geweer, die rewolwer, die vuis en ook die dolk meermale die enigste erkende wet was