Ten Slotte (Signed Bookplate) Ten Slotte (Signed Bookplate)
Ten Slotte (Signed Bookplate) Ten Slotte (Signed Bookplate)

Ten Slotte (Signed Bookplate)

New 4 available
Indicative market price: R380.00
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
9781776194490
Bob Shop ID
659195972

About Ten Slotte (Signed Bookplate) by Eben Etzebeth

Eben Etzebeth is tans die speler wat al die meeste toetswedstryde in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie ellelange slot se intelligensie, energie en aggressie gevrees, gerespekteer en dikwels nageboots maar hy bly ongeëwenaard. 
 
Hy is lid van die Springbokke se senior leierskapsgroep, en speel 'n deurslaggewende rol in 'n ongelooflik suksesverhaal wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers insluit, asook die span se posisie boaan die wêreldranglys die afgelope twee jaar. 

In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore vir sy buitengewone sukses, en hoe hy gefokus bly op en van die veld af. Van sy beskeie kinderjare in Goodwood 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid-Afrikaanse nasionale span, vertel Ten slotte die verhaal van 'n merkwaardige sportloopbaan.

Add to cart

Similar products

Customer ratings: 1 ratings

Great Seller,Thank You!
04 Jul 2026
Don't miss out on the latest deals!