Tennis deur Du Toit & De Zeeuw

Tennis deur Du Toit & De Zeeuw

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R100.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R250.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655563415

Beskrywing

Bestaan it drie dele: Deel 1: geskiedenis van tennis, wat insluit: toerusting en fasiliteite; tennisetiket; algemene beginsels. Deel 2: Afrigting van die individu; Deel 3: Afrigting vir die groep, en eindig met hoofstukke oor kondisionering en die organisasie van skoletennis. Sluit in sketse, diagramme, ens.

 

Opgedra aan Vleissentraal vir die onbaatsugtige bevordering van junior sport en die ontwikkeling van sportleiers op die Platteland van RSA.

Jaar

1984 (Eerste Uitgawe, Tweede Druk)

Uitgewer

Nasou Uitgewers

Bladsye

128

Toestand

Sagteband, merke op voorblad, agterblad, andersins in baie goeie toestand.

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.

 

Skakelna my winkel:

https://www.bobshop.co.za/seller/5037150/Cushy_Books

Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products