This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Johannesburgse Kuns en Kunstenaars: `n Seleksie uit `n Eeu. Deur Lissoos, Sheree
R395.00
\Silberschatz's Operating System Concepts - N"
R1,090.00
Drawing, Painting and Printing : Gil Johansen (Hardcover)
R55.00
Duveen, First Edition by S N Behrman
R795.00
Teorie is 'n Gil - Timo Smuts
Sold

Teorie is 'n Gil - Timo Smuts

1 was available / secondhand
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT0127
Bob Shop ID
223936167

Teorie is 'n Gil - Timo Smuts - 2004 - Harde glansblad soos nuut.

 

TEORIE IS 'N GIL -- TEORIE EN ERVARING VAN VISUELE KUNS, deur Timo Smuts. Versorg deur Dian Joubert en Johan Hattingh. Uitgegee deur die departement beeldende kunste en filosofie van die Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch, 2004. (Hardeband, 128 bladsye, ISBN 0 620 29931 2, R154,95.) AS student het Timo Smuts saam met 'n medestudent, Nize, van Togo, 'n kunsgalery in Antwerpen besoek, waar hulle te staan gekom het voor Edvard Munch se beroemde en ontstellende skildery, Die Skreeu . Nize het daarna gestaar, haar hande oor haar ore gedruk en begin gil, harder en harder. Toe die gil uiteindelik wegsterf, is sy daar weggeneem.

Dié anekdote staan bo-aan die titel-essay van hierdie boek. Met sy dood in 1999 het Smuts -- bekende kunstenaar en dosent in die beeldende kunste op Stellenbosch -- 'n manuskrip nagelaat van bespiegelende en filosofiese essays, en sketse, oor kuns, kunsteorie, filosofie, letterkunde (tien stukke, met proloog en epiloog), plus vyf van sy pen-tekeninge, 'n foto uit die Anglo- Boereoorlog, en 'n foto van 'n vriend en kollega se skildery. Sy vrou, Lisbé, het die manuskrip vir publikasie gegee aan Dian Joubert en Johan Hattingh.

Hulle het die essays geredigeer. Dian Joubert is verantwoordelik vir die agtergrond, en ook vir die kant-aantekeninge by die essays. Daar is ook 'n curriculum vitae van Timo. Die anderste ontwerp van die boek is deur Tienie du Plessis. 'n Sosioloog, filosoof, 'n kuns- en filosofiedepartement en 'n ontwerpkunstenaar het dus vir die totstandkoming van hierdie boek gesorg. In meer as een opsig dan 'n interdissiplinêre produksie.

Só is die inhoud daarvan ook. Buiten die feit dat Smuts homself gesien het as 'n prentjiemaker, sou hy homself ook 'n pendelaar wou genoem het. Nie net tussen plekke en mense en woorde nie; maar veral tussen die denke van filosowe en kunstenaars. Van Aristoteles tot Jacques Derrida, van die 15de eeuse argitek Leone Battista Alberti tot die radikale kunstenaar van ons tyd, Joseph Beuys.

Die boek is 'n bloemlesing van bronne oor kunsteorie en literêre teorie. Hy sê dit self: "Al hierdie stories en prentjies sal nietemin skaamteloos steun . . . op voorafgaande bronne, wat op hulle beurt weer geleun het op voorafgaande bronne . . ." (p. 15).

Recently viewed

See more
Avene Cleanance Comedomed 30ml
R673.00
Runner & Mailcoach - Eric Rosenthal, Eliezer Blum
R395.00
ANENG MH13 High Voltage Digital Electronic Meter Insulation Resistance Tester(Red)
R3,040.49
mini Pritt Checkers mini (older version)
R35.00

Customer ratings: 1 ratings

Received in good order, securely packaged. Thank you for prompt service!
17 Apr 2016