Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz
Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz
Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz
+2

Terreur en Bevryding - Leopold Scholtz

Secondhand 1 available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 8 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
MLCS
Bob Shop ID
655017914

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Jonathan Ball, 2022, Groot-formaat Sagteband - Geskiedenis - 334pp. ISBN 9781776191673. Ligte potlood Annotasies.

Wie die ANC vandag wil verstaan, moet sy verhouding met die SuidAfrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en sy optrede in ballingskap ondersoek. Dié party se beleid en manier van regeer is naamlik diep beïnvloed deur die kommunisme, skryf die politieke kommentator en historikus Leopold Scholtz.

In Terreur en bevryding toon hy aan hoe die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer en mettertyd die leiding daarvan oor te neem as deel van n revolusie wat in twee fases sou plaasvind. Die eerste fase sou n nasionaal demokratiese revolusie wees n konsep wat steeds deel is van die ANC se beleid. In die tweede fase sou die alliansie n MarxistiesLeninistiese diktatuur van die proletariaat in Suid Afrika vestig. Volgens Scholtz sou dit n immorele stelsel met beperkte vryheid meebring.

Dit was ook die SAKP wat die dryfveer agter die gewapende stryd was. Hoewel die ANC na buite demokrasie voorgestaan het, was daar n groot gebrek daaraan binne die alliansie en ernstige menseregtevergrype het in sy buitelandse kampe en basisse plaasgevind. Scholtz toon voorts aan hoe die ANC/SAKP-alliansie in ballingskap gekenmerk is deur n dodelike kombinasie van erge interne intoleransie en onbekwaamheid, asook selfverryking en korrupsie deur n groot deel van die leiding.

In groot mate is dit vandag steeds kenmerkend van die ANC/SAKP

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click --->     HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.
Add to cart

Recently viewed

Toy Dolls color Green
New
R830.00 No bids
The SA Noodhulpliga Badge
Secondhand
R95.00 No bids
Ladies Alex Varga Xenia Golf Shirt
New
R502.20
Capacitor c/fan 5uf 450vac with wire-leads cbb61 5uf/450v
New
R72.14

Similar products

Beroemde Suid-Afrikaanse krygsmanne - Scholtz en Doc Immelman
Secondhand
R150.00
Generaal Christiaan De Wet as veldheer - Leopold Scholtz - Hardeband
Secondhand
R390.00
Europa en die Tweede Vryheidsoorlog - Scholtz, G. D.
Secondhand
R195.00
66% OFF
Vreemde bevryding - W. D. (Willem Daniel) Jonker
Secondhand
R100.00 R290.00