Terreur In Kaboel

Terreur In Kaboel

New 2 available
Indicative market price: R265.00
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R169.00
36% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780796320469
Bob Shop ID
650802567

Die 9/11-terreuraanvalle in die VSA het Hannelie Groenewald en haar man, Werner, met nuwe oë - en 'n nuwe roeping - na die wêreld laat kyk. Saam het hulle besluit: Ons sal die Goddellike opdrag uitleef om Christus se Lig in die wêreld te wees. Maar nooit sou Hannelie kon droom hoe hoog die prys uiteindelik sou wees nie Hierdie boek vertel die hartverskeurende verhaal van 'n vrou van God wat haar man, seun en dogter in 'n wrede terreuraanval in Afganistan verloor.

Dit vertel van 'n gelowige wat in gehoorsaamheid leef, oortuig van God se liefde en die beskerming waarvan sy Woord vertel. Net om dan skielik te worstel met die vrae: Here, hoe kon so iets gebeur? Here, waar is U nou? Hannelie beskryf hoe die pad na Afganistan een van oorgawe was, 'n geloofsreis. Sy skryf oor die lewe daar, die aanpassing, haar en Werner se werk, en haar tieners, Jean-Pierre en Rodé, se lewe en opvoeding in die vreemde. En dan, op ysingwekkende wyse, beskryf sy die aanval waarin haar gesin koelbloedig in hul huis doodgeskiet is, die teikens van terrorriste wat die Suid-Afrikaanse Christen-gesin in Kaboel geruime tyd dopgehou het.

Sy vertel van "die langste nag van haar lewe" wat gevolg het. Terreur in Kaboel is 'n boek wat die leser aanmoedig om die werklike koste van ons geloof in Christus te bereken, om opnuut stil te staan en na te dink oor die karakter van God en ons identiteit as Sy kinders. Hannelie Groenewald se verhaal is 'n merkwaardige getuienis van 'n lewe in geloof, van God se liefde, genade, en die krag van vergifnis. En uiteindelik is die boodskap van Terreur in Kaboel eenvoudig: Dit gaan alles oor God en Sy heerlikheid, en daarin lê ons hoop.

Add to cart

Recently viewed

See more
Mishandel misbruik misken - Carla van der Spuy
New
R250.00
1pc Creative Portable Car Ashtray Handheld Anti-Smudge Cigarette Ash Holder Durable Plastic C
New
R93.00 No bids
Motorcycle Handlebar Mount Raiser Up 20mm Increase Higher Kit for Gsx S Gsx-s 1000 S1000 F Gsxs1000g
New
R598.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 12 Pro Phone Case Phone Cover
New
R161.00 R291.00

Similar products

64% OFF
Voices of the Poor in Africa, Moral Economy and the Popular Imagination - Elizabeth Isichei
Secondhand
R820.00 R2,300.00
Jeremy Clarkson - I Know You Got Soul
Secondhand
R45.00
The Silent Duchess - Dacia Maraini
New
R128.00
A Brief History of Henry VIII: Reformer and Tyrant
Secondhand
R65.00