R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1990, Sagteband - Kortverhale - 106pp. Naam van vorige eienaar voorin.
Terug na Klein Paradys is n bundel kortverhale waar n jong seun of jong man in meeste van die verhale as hoofkarakter optree. Die verhale handel telkens oor n wêreld wat die hoofkarakter uit die verlede onthou. In die titelverhaal word die verhalende element ondergeskik gestel aan die insig dat met die verloop van tyd en ervarings wat mens opdoen, daar onvermydelik n slang in elke paradys indring.
Hierdie bundel is in 1991 op die kortlys vir die toekenning van die Ou Mutual-prys en word in 1990 genomineer vir die Rapportprys. Kortverhale van hom word deur Abraham H. de Vries in die versamelbundels Steekbaard en Uit die kontreie vandaan opgeneem. - wikipedia
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.