Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Margaret Bakkes
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
'n Motorongeluk eis onverwags die lewens van Siska Roux se man en hul jongste kind. Met hul tienerseun en agtjarige dogtertjie bly sy alleen agter op hul plaas in die Hantam. Die hele spektrum van emosies by die verlies van geliefdes spreek uit die verhaal van menslike ontreddering. Siska gaan deur 'n smeltkroes, maar word deur genade en liefde gelouter om terug te keer na die lewe. Ook haar tienerseun se stryd om aan te pas by hul nuwe omstandighede word aangrypend uitgebeeld.