Die skrywer van hierdie terugblik was professor in die Ou Testament aan die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch van 1950 tot 1979. Hy was betrokke by die vertaling van die Bybel (1983) en by die werk aan die Verwysingsbybel (1992-1998). Hy was ook lid van verskillende kommissies van die Wes-Kaapse en Algemene Sinodes. Sy bediening as predikant was kort: Een 'n a half jaar as hulpprediker in die Gemeente De Bloem, Bloemfontein (1943-1946) en 'n na 'n onderbreking van drie jaar aan die Vrije Universiteit van Amsterdam, was hy n paar maande in die gemeente Cradock (1950) toe hy beroep is as professor indie Teologie aan die Kweekskool Stellenbosch.Die boek is pragtig uiteengesit me heelwat fotos om die teks te ondersteun. 'n Lus vir die oog.

Title: Terugblik van n Brugbouer *Signed*
Author: P.A.Verhoef
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever