Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander
Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander

Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander

Secondhand 1 available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654676936
Die tweede kwartaal van Tessa se eerste jaar op hoër skool het reeds weer aange-breek en soos met alle kinders, is dit met 'n beswaarde gemoed dat sy en Ionè de Vaal, haar boesemvriendinnetjie, hier-die nuwe skof tegemoet gaan. Maar die skool het nog nie eers weer heropen nie, of Tessa het 'n blink nuwe gedagte: Hulle moet 'n tienerbende stig! Maar hierdie bende gaan nie som-mer net gestig word om bloot 'n bende van vriende te hê nie: Nee, agter hierdie plan skuil 'n besliste doel. Tessa het ge-hoor dat daar soveel jong kindertjies in die hospitaal is wat ver van die huis is en wie se ouers hulle nie gereeld kan be-soek nie, en ook ander wie se ouers nie kan bekostig om af en toe 'n geskenkie te bring nie. En toe sy hoor dat sommige van hierdie kindertjies in die nag in die donker lê en huil, het sy besluit dat sy iets daaromtrent moes doen. Vandaar die blink plan om 'n bende te stig, want die lede van 'n bende kon werkies teen betaling verrig, en sodoende geld ver-samel om vir hierdie ongelukkige wesentjies ook 'n ligstraaltjie te bring. Hardeband Nostalgiese vintage Afrikaanse jeugroman Algehele goeie kondisie
Add to cart

Recently viewed

See more
KNYSNA genuine Stinkwood -Wilderness Inn Chalice+1JONKERS candle Stick+1Yellowwood small candlestick
Secondhand
R499.00
RSA - Surcharged cover to Cape Town - 1974
Secondhand
R20.00
Vintage Floral Fine Bone China Trinket Dish - 21cm x 4cm
Secondhand
R250.00
NEW ZEALAND - Maori Fibre Work 1987
Secondhand
R2.40

Similar products

Die Goue Koning en ander stories - Siembamba
Secondhand
R45.00
Lillie die heksie en die seerowers - Knister
New
R215.00
James en die Reuseperske / Roald Dahl
Secondhand
R70.00
76% OFF
Percy Jackson en die Ompiers (Book 1) [Afrikaans]
Secondhand
R60.00 R250.00