This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks532

Similar products

Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander
Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander
Sold

Tessa en die Tienerbende - Elizabeth Stander

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
674152997

Die tweede kwartaal van Tessa se eerste jaar op hoᅢᆱr skool het reeds weer aange-breek en soos met alle kinders, is dit met 'n beswaarde gemoed dat sy en Ionᅢᄄ de Vaal, haar boesemvriendinnetjie, hier-die nuwe skof tegemoet gaan. Maar die skool het nog nie eers weer heropen nie, of Tessa het 'n blink nuwe gedagte: Hulle moet 'n tienerbende stig!
Maar hierdie bende gaan nie som-mer net gestig word om bloot 'n bende van vriende te hᅢᆰ nie: Nee, agter hierdie plan skuil 'n besliste doel. Tessa het ge-hoor dat daar soveel jong kindertjies in die hospitaal is wat ver van die huis is en wie se ouers hulle nie gereeld kan be-soek nie, en ook ander wie se ouers nie kan bekostig om af en toe 'n geskenkie te bring nie. En toe sy hoor dat sommige van hierdie kindertjies in die nag in die donker lᅢᆰ en huil, het sy besluit dat sy iets daaromtrent moes doen. Vandaar die blink plan om 'n bende te stig, want die lede van 'n bende kon werkies teen betaling verrig, en sodoende geld ver-samel om vir hierdie ongelukkige wesentjies ook 'n ligstraaltjie te bring.
Hardeband
Nostalgiese vintage Afrikaanse jeugroman
Algehele goeie kondisie
BBAF

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!