This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by KarWal9869872

Similar products

Baviaanskloof Stories - JC Scheltema. SKAARS sagteband, ca. 2007 (ongedateer) Baviaanskloof Stories - JC Scheltema. SKAARS sagteband, ca. 2007 (ongedateer) Baviaanskloof Stories - JC Scheltema. SKAARS sagteband, ca. 2007 (ongedateer)
Baviaanskloof Stories - JC Scheltema. SKAARS sagteband, ca. 2007 (ongedateer) Baviaanskloof Stories - JC Scheltema. SKAARS sagteband, ca. 2007 (ongedateer) Baviaanskloof Stories - JC Scheltema. SKAARS sagteband, ca. 2007 (ongedateer)
Closed

Baviaanskloof Stories - JC Scheltema. SKAARS sagteband, ca. 2007 (ongedateer)

Secondhand 1 was available
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BB1113
Bob Shop ID
652368116

"In die Baviaanskloof lê 'n rykdom van stories oor gebeurtenisse in die lewe van die bewoners deur die jare. Hierdie verhale en stories is mondelings van geslag tot geslag oorgedra toe daar nog tyd was om voor die kaggel of kombuisstoof familiestories en wedervaringe van die verlede aan die kinders te vertel. Die mense van die Baviaanskloof se kulturele erfenis is egter as gevolg van die moderne tegnologie besig om in vergetelheid te verval. Uiteraard gaan hierdie oorleweringe al meer verlore. Hierdie bundel se bedoeling is dus nié net om sommige van die belewenisse uit vanmelewe se dae in herrinering te roep nie, maar as stimulus te dien vir verdere ontginning van die kulturele skatte wat in hierdie verband in die Baviaanskloof opgesluit lê."

SKAARS sagteband in baie goeie kondisie. Piktoriale omslag is lig verslete. 

Uitgewer: Baviaanskloof Toerismevereniging

(Vermoed) 1e Uitgawe, 2007 (ongedateer)

Taal: Afrikaans

Sagteband: vi + 150 bladsye

Afmetings: 210 x 146 x 10 mm (L x W x T)

Toestand: Gebruik

Recently viewed

See more