Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog goed vir sy ouderdom - 4de Druk - 1948 - 362 pg - Vorige eienaar se naam binne - >>> Die hooftema is die sware lyding van die Afrikanervolk, veral gedurende die Tweede AngloBoereoorlog. As agtergrond word die Suid-Afrikaanse geskiedenis gebruik om die lotgevalle van 'n paar fiktiewe gesinne weer te gee. Dit begin voor die Eerste Anglo-Boereoorlog (1877) en eindig met die Vrede van Vereeniging in 1902. Die klem val op die gebeure tussen 1896 en 1902: die 9 Jameson-inval word beskrywe, die verwoesting van Boereplase, die lyding van vroue en kinders in konsentrasiekampe, die ondervindinge van krygsgevangenes in Indie en die vredesonderhandelinge op Vereeniging. Hiermee saam word die liefdesverhale van twee jong paartjies gegee. - Sentraal hierin staan die godsdiensbelewing soos verbeeld word in die oupa se lees van Esegiel 1:16. Hierin sien hy 'n ooreenkoms met die gebeure in Suid-Afrika, naamlik die van sware lyding wat uiteindelik sal lei "na die lig van 'n helder dag" (ELSABE LOIS HOWARD)