Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hy is sterk en slim. Hy is reg vir avontuur. Hy hou nie van boelies nie. Hy is 'n seun wat sonder 'n pa grootgeword het. Maar hy gaan nou sy pa vir die eerste keer ontmoet.
Sy naam is Theseus en hy verslaan boewe.
Word aanbeveel vir ouderdomme vanaf 9 jaar
72 bladsye