Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met verkope wat raak-raak aan een miljoen, het Theuns Jordaan bewys dat hy een van die grootste stemme in Afrikaanse musiek is. Hy is nie `n kunstenaar wat jaar na jaar CD¿¿s vrystel nie ¿¿ hy wag tot die tyd reg is en hy seker is dat hy die beste moontlike produk vir sy derduisende aanhangers kan gee. Dit was `n lang wag, maar sy vyfde solo-album, Roeper, was beslis die wag werd. Die album bestaan uit veertien snitte waarvan Theuns op tien die skrywer of mede-skrywer was. Een van die liedjies, Voor die Storm Kom, is reeds `n treffer. Hierdie album beloof om weer, soos met Theuns se vorige albums, meer as een treffer op te lewer en ¿¿n reuse sukses te wees
Artists: | Theuns Jordaan |
Running Time: | 55 mins |
Released: | 2012 |
Studio: | EMI |
Album Type: | Studio |
Tracks: | 1. Honger Hart 2. Sal jy bly 3. Deur die winters 4. Harseer vir die reẽn 5. Jasmyn Katryn 6. By jou 7. Roeper van my hart 8. Ek wil weet 9. Bitterbessie 10. Op soek na jou 11. Bloutrein 12. Voor die storm kom 13. Hart vol drome 14. Soos Bloed ¿¿ Duet met Marta Gomez (Vanaf Afri ¿¿ Spaans) |
Product Code: | 11038288 |