Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
IN AFRIKAANS - Al Vyf Dele van die pragtige reeks - Uitstekende toestand - Van die illustrasie hier toon die Engelse weergawe - Afrikaanses lyk net so - Lyk vir my splinternuut en ongelees - 200 pg elk - Die inhoud laat my baie dink aan Oom Attie se Slaaptydstories - Opbouend en goed met 'n Christelike inbors - Die Engelse reeks-titel was Great Stories for Kids - Op Google lees ek as volg >>> Great stories for Kids entertains while teaching your children about Christian values such as faith, self-esteem, making good choices, prayer, and dealing with real-life issues.