Thula-Thula - Annelie Botes (Geteken deur skrywer) Thula-Thula - Annelie Botes (Geteken deur skrywer) Thula-Thula - Annelie Botes (Geteken deur skrywer)
Thula-Thula - Annelie Botes (Geteken deur skrywer) Thula-Thula - Annelie Botes (Geteken deur skrywer) Thula-Thula - Annelie Botes (Geteken deur skrywer)

Thula-Thula - Annelie Botes (Geteken deur skrywer)

Secondhand 1 available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
647534285
Not suitable for readers under the age of 18.

In Thula-Thula bring Annelie Botes n diep menslike verhaal, deurdrenk met emosie, rou eerlikheid en die soeke na vergifnis. Die roman volg die lewenspad van karakters wat worstel met pyn, verlange en die kompleksiteite van menslike verhoudings.

Teen die agtergrond van n Suid-Afrikaanse landskap, verweef Botes temas van verlies en liefde met haar kenmerkende insig in die menslike siel. Thula-Thula is nie net n storie oor hartseer nie, maar ook oor genesing en die krag van stiltewaar soms die grootste antwoorde gevind word in wat nie gesê word nie.

***

Op n wintermiddag kom Gertruida terug Kiepersolkloof toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Haar hart juig. Dit was nie haar pa en ma nie. Dit was Abel en Susarah. Mense wat wandel met God. En ingehaak is by Satan.

Sy was nie hulle kosbare kroonkiewietjie nie. Toe sy nog wou naaldekokers jaag, het Abel haar lyfie gesteel en haar met die naglikkewaan gedreig. Kindvrou wat nakend in die maanlig voor die venster dans, terwyl Susarah agter digte gordyne slaap. Of is sy wakker?

Sy klik die hekslot toe. Voortaan moet sy haar eie lewe lei. Maar sy weet nie hoe nie, want om te haat, ken sy. Maar die liefde verstaan sy nie. Haar grense is vernietig. Die enigste plek van genade wat ooit háre was, is die kliphuis wat sy in n afgeleë kloof gebou het.

In die huis teen die bergrant sit Mama Thandeka met n droewe hart. Vir drie-en-vyftig jare het sy gesien hoe sak die swart kombers op Kiepersolkloof af. Snags is sy gepla, want daars dinge wat haar innig spyt. Sy was Abeltjie se swart mama, en toe sy moes gepraat het, het sy ge-thula. Nou is praattyd verby. Al wat oorbly, is om die papas en mamas se geeste nader te roep en te sê: Sit by my, luister mooi. Sodat sy, voor iNkosi, die waarheid kan uitsê.

En Maandag wil sy met haar notsungkierie werf toe sukkel om Gertruida bietjie te gaan vashou. Al wil sy van niemand vasgehou wees nie.

Kondisie: Goed
Add to cart

Recently viewed

See more
BlackSpider BSAR10.4 Rogue Series 10000W 4 Channel Amplifier - Car Audio
New
R900.00
Strike Industries AR-15 Multi-Angled Pistol Grip - FDE
New
R1,001.00
1Pc Transparent For iPhone 16 Plus Phone Case Phone Cover
New
R115.00 No bids
Led 5mm Green Diffuse Round Flangeless 600mcd 190687
New
R1.14

Similar products

Thula-thula Annelie Botes
Secondhand
R100.00
Voetstoots / Annelie Botes
Secondhand
R99.00
Thula-Thula (Botes, Annelie)
Secondhand
R86.50
Thula-thula - Botes, Annelie
New
R240.00