Thula-Thula

Thula-Thula

2 available / secondhand
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
8134
Bob Shop ID
619392898

Op 'n laatwintermiddag kom Gertruida Strydom alleen terug Kwakersvallei toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Sy haat hulle. Terwyl sy 'n toegang-verbode-bord op die plaashek vassit, juig sy saam met die vleipaddas dat die koedoe voor hulle ingehardloop het. Dit was nie haar pa en ma nie. Dit was Abel en Susarah Strydom. Een en dieselfde. Algeheel verskillend. Stinkryk. Brandarm. Wandelend met God. Ingehaak by Satan.

Sy was nooit hulle kosbare kroonkiewietjie nie. Toe hulle haar moes bewaak teen die naglikkewaan, het hulle haar uitgelewer. Abel het van haar sy merrieponie gemaak toe sy nog wou kinderliedjies sing en naaldekokers jaag. Kindvrou wat in die silwer maanlig voor die venster vir hom moet dans; op haar knie voor ouma Strydom se spielkas staan en na gru-beelde kyk. Terwyl Susarah siende blind en horende doof l en slaap. Of is sy wakker?

In die huis teen die bergrant sit Mama Thandeka in haar isitulo esishu-kumayo en wieg liggietjies. Haar o sien sleg. Haar hart is vol droefte. Sy, umakhulu, het als op Kwakersvallei gesien en gehoor, jare lank. Snags slaap sy sleg, want toe sy moes praat, het sy ge-thula. Nou het die tyd vir praat verbygegaan. Al wat vir haar oorbly, is om al die utatas en umamas van die aarde se geeste tot by haar wiegstoel te roep, en te s: Abazali, hlalani phantsi, phulapulani. Ouers, sit asseblief, luister mooi. Sodat sy, met iNkosi as getuie, die waarheid van die mense van Kwakersvallei kan uits.

En Maandag se Maandag wil sy met haar notsungkierie afsukkel werf toe om Gertruida bietjie vas te hou. Al wil Gertruida van niemand vasgehou wees nie.

Add to cart

Recently viewed

See more
ROCO Worktop Table Leg Satin Chrome 710mm x 60mm
R190.60
I'm Silently Correcting Your Grammar - Ladies - T-Shirt
R369.00
2 X CIPHERLAB 8200/8400 CRADLES MODEL : 82/82 CCCR ( INSURANCE SALVAGE/ STOLEN RECOVERED )
R99.00 No bids
Pokemon Trading Card Game - Mantine #64 Pokemon Neo Genesis (3)
R20.00

Similar products

The children's day Michiel Heyns
R60.00
Busy Woman Seeks Wife: Annie Sanders (Paperback)
R40.00
Wormholes : Essays and Occasional Writings - Fowles, John & Relf, Jan
R130.00
Biting Back | Johan le Roux & Jan de Koning
R75.00