| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van 'n misdaad-sindikaat in 'n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanwe hulle 'vanilla-voorkoms' word Thys en Trix vir die eerste keer uitgesonder as die bekwaamste span om 'n ondersoek te lei, of eerder te laat ly, maar die feit dat hulle moet voorgee om 'n getroude paartjie te wees om die ondersoek geloofwaardig te maak, bemoeilik die situasie.
Speurder Solomons sal hulle vergesel, maar is glad nie ingenome met die feit dat hy die butler gaan wees nie.
| Summary | Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel... |
| Studio | Film Factory |
| Format | DVD |
| Release date | 20181116 |
| Contributors | Brendon Daniels (Actor), Leandie du Randt Bosch (Actor), Bouwer Bosch (Actor) |