| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |










1. Honger Wolwe deur Braam le Roux (218 p. Eerste uitgawe 1950); 2. Vuurdoop deur Zane Grey. Vertaal deur Willem van den Berg. (255 p. Eerste uitgawe 1950); 3. Die Wapad is my Woning deur J.M. Friedenthal (278 p. Eerste uitgawe 1940); 4. Sewe Duiwels en wat hulle gedoen het deur Ou Oom Jan (163 p. Tweede uitgawe 1958); 5. Die Vennootskap deur J. van Elders (351 p. Eerste uitgawe 1947); 6. Temmers van die Noordweste deur Elizabeth Vermeulen (227 p. 1957. Onderstreping kom voor.); 7. Vreemde Vertes deur Kootjie van den Heever (215 p. Eerste uitgawe 1941); 8. Op ver paaie deur P.J. Schoeman (215 p. Eerste uitgawe 1949. Onderstreping kom voor); 9. Ampie. Die natuurkind deur Jochem van Bruggen. (224 p. 1931); 10. Op Safari deur Sangiro (244 p. 1945. Aantekeninge kom voor)