Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die leser raak intens betrokke by die karakters in Hannie Marits se vertellings oor haar kinderjare op Nauhoho, in die destydse Suid - Rhodesie. |
Jaar | 1997 |
Uitgewer | Human & Rousseau |
Bladsye | 128 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, naam van vorige eienaar op voorblad, bladsye verbruin, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.