Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Tien Vir 'n Vriend
Sub Title: (11-14)
Author: Marita Van der Vyver
Publisher: Tafelberg Publishers, Limited
Year: 2000
ISBN: 9780624025320
Summary: Om 'n seevakansie by 'n eksentrieke, buierige ou alleen-man deur te bring, is geen opwindende vooruitsig vir 'n meisiekind soos Anita nie. Selfs al reken Rudi, haar jonger broer, die saak het meriete. Maar toe hulle op die lughawe afgehaal word deur 'n heel skaflike, brandermal tiener, kry die vakansie vir Anita 'n ander kleur. En toe sy in hul onkonvensionele gasheer se huis 'n boek ontdek waarin hy jare gelede vir haar ma geskryf het: Die belangrikste dinge in die lewe is onsigbaar, begin daar vir Anita 'n speurtog deur menseverhoudinge. Maar miskien sou dit tog Rudi wees wat die naaste aan die ou man van die see kom . . . Met Tien vir 'n vriend het Marita van der Vyver 'n fyn verweefde verhaal geskep rondom 'n kort maar deurslaggewende tydsgreep uit die lewens van die hoofkarakters. Dis 'n verhaal waarmee jong lesers heelpad kan saamloop.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.