Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tiener-tameletjies deur Ds Mike Muller EERSTE DRUK
‘n keur uit Ds Mike Muller se rubriek vir jongmense wat in Die Oosterlig gepubliseer was. 32 Stukke wat raad gee oor ’n wye spektrum onderwerpe wat die tieners in die gesig staar.
Lux Verbi Uitgewers, eerste druk, eerste uitgawe, 1986, 60p.
Verpakking en Posgeld R25 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.