R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Thursday, 13 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Eendag as ek klein is, wil ek vertels van die gelukkige kinderdae van 'n gelukkige kind in 'n gelukkige gesin, maar in 'n ongelukkige stad, in die jare na die Groot Depressie van 1932.Ek wil skryf van ongekende kinderpret en algemeen aanvaarde armoede, van 'n kersfees waar die beste geskenk 'n wit hempie is - van 'n meelsak gemaak.Ek wil skryf van my duiwe wat my alles van seks geleer het, van my vlieers wat in oorlogvliegtuie verander het, van malies en tolspeel en my eerste kennismaking met die liefde van 'n hemelkind.Maar ek wil ook vertel waar Fanus se liefde vir sy mense en sy Afrikaans vandaan kom.Eendag het gekom. Ek het geskryf. Ek is weer kleinm maar hierdie is my grootste storie Tiesj, weerkaatsings vanmelewe - Fanus Rautenbach. Hemel en See Vermont 2002. ISBN 9780620293730