Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1985 Uitgawe in hardeband sonder stofjas. Naam van vorige eienaar op voorste skutblad. Boek verder skoon en stewig gebind. Hierdie boek vertel diie leser van Tietiesbaai en sy mense, dit alles terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met 'n seekosding....te lekker!!!
Toestand 7/10