R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 19 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Tweede uitgawe, Human & Rousseau, 2001 - Biografies - 116pp. Die lang verwagte heruitgawe van 'n ou gunsteling! Daar op Tietiesbaai, deuskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, "Die Spookhuis", tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie "Toktokliefling", nadergetrek, en dié stories vertel van Tietiesbaai en sy mense. Dit alles, terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met 'n seekosding, en elkers, so dat jy dit nie sal agterkom nie, gooi die kosman die een of ander "mêgheftetjie" daarby in. En so word seekos-potjiekos . . . koningskos. As dié dieplekker lagstories 'n traan wil staan en bykry, dan breek 'n mens maar so saam-saam 'n laatoesie se nek, wat. Dis 'n boek dié wat 'n mens lus maak vir Tietiesbaai - 'n boek om aan te smul.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.