Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pay before 9am and courier will deliver same day in Jhb. Weekdays only.
Very Good Condition
Die bekende hoofkarakters uit die vorige boeke in Marzanne
Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks word weer in
hul geliefde land blootgestel aan die geweld van stedelike
terreur en die vyandigheid van die omringende nie-Joodse
lande. Marc word weer opgeroep, hierdie keer vir militêre
diens in Gasa. Skadu’s van Suid-Afrika se eie gewelddadige
samelewing val ook oor Marc wanneer sy ma ’n slagoffer van
Suid-Afrika se misdaadprobleem word. Wanneer hy terug in
Stellenbosch is, sien hy weer sy jeugliefde, Nicola. Boonop
maak Henok Kambungu ’n verrassende ontdekking wat hom
in konflik bring met sy blanke vrou, Sarah. Skokkende
herinnerings van ou Zvi, ’n Holocaust-oorlewende, laat die
leser algaande besef waarom die Israeli’s so verbete vasklou
aan hul beloofde land.
RETURNS
We understand that not every purchase is a good fit for every customer. That is why we make the return process as simple as possible.
We strive for 100% customer satisfaction, please contact us first with any questions, comments or concerns and we will be glad to work with you.
Image is for illustrative purpose only and might differ from actual. Shown.