| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Marzanne Leroux-Van der Boon
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Soos Nuut
Tiferet Yisra'el: Roem van Israel deur Marzanne Leroux-Van der Boon
Waar Marc Krige na sy slapende seuntjies staan en kyk, is hy oorbewus van die verskrikking van die land waarin hy en sy gesin leef. Die Joodse staat word van binne en buite bedreig deur terreuraanvalle, en oorlog is iets waarmee Israeli's leer saamleef het.
Tog, elke keer wanneer hy vrees ervaar, wanneer verstikkende angs oor hom spoel, raak hy diep bewus van die teenwoordigheid van die Heilige van Israel by hom. Hy worstel egter met sy eie bitterheid en kleingeloof wanneer sy ma, Mara, 'n slagoffer van Suid-Afrika se misdaadprobleem word.
Wanneer Marc terug in Stellenbosch is, word hy boonop gekonfronteer deur die herinneringe wat sy jeugliefde, Nicola, oproep. Sal Marc hierdie uitdagings kan oorkom om weer te kan sê: "Hoor, o Israel, die Here ons God is die enigste Here"? Henok Kambungu maak 'n verrassende ontdekking wat hom in konflik bring met sy vrou. Sal Sarah hierdie nuwe waarheid kan ervaar of gaan dit maak dat hul paaie finaal sal moet skei?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.