This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

5 RECCE BOOKS BY ALEXANDER STRACHAN, KOOS STADLER & PIET NORTJE
Secondhand
R1,200.00
Storm in a Teacup. The Cape Colonists and the English East India Company - Arkin, Marcus
New
R580.00
Rebel uit Swellendam - Elmar Steyn
Secondhand
R125.00
A Year in the Wild James Hendry. A riotous Novel - signed by Author.
Secondhand
R145.00
Tik - Piet Steyn
Sold

Tik - Piet Steyn

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT9158
Bob Shop ID
148537001

Tik - Piet Steyn - Tafelberg - 2012 - 300pp  - Sagteband soos nuut.

Posgeld en verpakking R28.00

Dis soos om ’n slag weer te kuier saam met ou vriende: die speurders Pine Pienaar en Kat Harmse en die kostelike Freislich-gesin van Virginia in die Vrystaat . . . ’n Mens wens net dit was in beter omstandighede.

Dié keer is daar meer as een misdadige monster om teen te veg, waarvan die ergste dwelms is. ’n Hoofkarakter word ingesuig deur tik – die verslawende dwelm metamfetamien. Daar is ’n sekte met ’n enigmatiese leier, Vader, aan die hoof daarvan wat dalk vir plaasmoorde en aanvalle verantwoordelik is.

Dis die vierde boek in Piet Steyn se Pine Pienaar-reeks. Baie van die karakters is so kommin soos pienk gras. Dis lekker om van hul wel en wee te lees soos dit lekker is om Klipdrift en Coke by ’n langarmdans te drink.

Die fokus is dié keer ’n bietjie meer op Kat. Hy is nou deel van die Valke en word na die Vredefort-koepel gestuur om ’n konferensie oor tikverslawing by te woon en om die verdwynings daar te ondersoek. Kat sal versigtig moet trap tussen die bygelowe en agterdog van die mense in die koepel. En dan het hy ook nog muisneste oor die mooi forensiese patoloog dr. Annie de Villiers wat “sy snor laat jeuk’’.

Soos in sy vorige boeke word die aksie en humor soos geweerskote op die leser afgevuur. Dis ’n lekkerlees-toevoeging tot die boekrak van liefhebbers van Suid-Afrikaanse misdaadromans.

- Pieter van Zyl

Recently viewed

See more
Double Whammy (Skink 1) - Hiaasen, Carl
Secondhand
R90.00
WASTE ECSENTRIC REDUCING SV 110X50MM SABS
New
R135.00
7.2Mbps HSDPA 3G USB 2.0 Wireless Modem with TF Card Slot, Sign Random Delivery(White)
New
R336.00
ZK Speedface V4L Indoor Face/Palm/Bio AC 3000
New
R8,113.61

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie, boek gou ontvang
26 Jun 2014