Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 9 - Leer in die kombuis

New
1 available
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0295
Bob Shop ID
593350491

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boek.

Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.  Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die bre uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Kernkonsepte in Boek 9:

- Plus, minus en is gelyk aan

- Suid-Afrikaanse geld

- Heel, half en kwarte

- Tyd:  ure en halfure

- 2D en 3D voorwerpe

- Meting

More from this seller

View all
R30 shipping
Alles oor naaldwerk - Phyllis Hoffman
R129
Escape to the garden - Gardening Gloves & Hand Cream (90ml)
R79
9% OFF
Leer my doen, boek 8 - Tippie trek aan
R59 R65
Maak jou huis nuut - veranderinge wat werk en waarde skep
R49
Add to cart

Similar products

17% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak R Boek 5: Ontdek op die strand
R49 R59
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 8 - Ontdek in die biblioteek
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 9 - Leer meer oor geld
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 3 - Leer in die ruimte
R65